Earl and Agemi - Die Situasie (Lyrics)
Earl and Agemi Earl and Agemi
1.48K subscribers
210,417 views
1.5K

 Published On Jan 18, 2023

Earl and Agemi - Die Situasie (lyrics)
Die Situasie (lyrics) - Mixtape 9
Afrikaans Lyrics
Subscribe to Earl and Agemi for more videos:
   / @earlandagemi  

Thanks for listening to the music!
Lyrics: Die Situasie
---------------------------------
[Chorus]
Baby jy weet dat ek smaak it, en jys fine vermy
Die situasie wat ons face is otherwise vermy
Ons bou gevoelens vir mekaar baby maar onthou
Kykie ek respek die feit dat jy het klaar n ou.

[Verse 1 - Agemi]
Ek staan by die brug ek is amper af
Want ons twee smaak mekaar mos van lank af
En babygirl my gevoelens het sterk gebou
Maar lyk my ek was klein bietjie laat vir jou
En se my moet ons angaan met ons se bou
Maar iemand kry seer en is die wat ons onthou
En se my hoekom het jy klaar n ou
want ons twee het die wereld se sterkste tou
en ek wil niemand seermaak
wil nie uit en in vra
wil nie in julle twee girl se pad in staan
en ek is jammer omte se wens ek kon n bietjie sag praat
al is ek die een wat jou dag an die lag maak
al is ek die een wat jou curfew dra
die brah wat weet watse mooi perfume jy dra
enigste brah wat kan mingle met jou ma en pa
maar jyt nou klaar dan n ou ek kan net wens eks daar

[Chorus]
Baby jy weet dat ek smaak it, en jys fine vermy
Die situasie wat ons face is otherwise vermy
Ons bou gevoelens vir mekaar baby maar onthou
Kykie ek respek die feit dat jy het klaar n ou.
Baby jy weet dat ek smaak it, en jys fine vermy
Die situasie wat ons face is otherwise vermy
Ons bou gevoelens vir mekaar baby maar onthou
Kykie ek respek die feit dat jy het klaar n ou.

[Verse 2 - Earl]
Nou dies n bietjie awkward
Een van ons se feelings gaan na die bou ondergrond sit
Moetie lagie jy wees honest
Weet jy ons is lelik in die nonsense
Sit op die couch en jy lag virmy
Ek sal jou soen se peh, toe se sy stand stil jy
Toe kom sy nader en sy se vimy ek dare jou jy
Yoh , my plak het some net daar verdwyn
Nie dat ek bang isie
Ek check manet jy spin n ander mannetjie
En as ons spin wie se jy sal dit nie doen met iemand anders nie
Ek se nie dat jys maklik nie
Omstandighede laat n mens verkeerde bleddie planne kies
Ek hoop jy gaan my op die spot vergeet
Jy weet ek smaak jou maar dit kan nie tussen ons gebeur
Die vriendskap moet die next lyn se skop oorleef
Ons was te close en dit was die flop gewees.

[Chorus]
Baby jy weet dat ek smaak it, en jys fine vermy
Die situasie wat ons face is otherwise vermy
Ons bou gevoelens vir mekaar baby maar onthou
Kykie ek respek die feit dat jy het klaar n ou.
Baby jy weet dat ek smaak it, en jys fine vermy
Die situasie wat ons face is otherwise vermy
Ons bou gevoelens vir mekaar baby maar onthou
Kykie ek respek die feit dat jy het klaar n ou.

[Hook]
Ons kan n nxa couple maak
Maar jyt klaar n ou
En ek wil n move maak
Maar jyt klaar n ou
Elkedag gelukkig maak
Babygirl ek sou
Dan doen ek alles in my krag
Maar jyt klaar n ou.
Ons kan n nxa couple maak
Maar jyt klaar n ou
En ek wil n move maak
Maar jyt klaar n ou
elkedag gelukkig maak
Babygirl ek sou.

(Yeah, yeah yeeeaaahh )

[Chorus]
Baby jy weet dat ek smaak it, en jys fine vermy
Die situasie wat ons face is otherwise vermy
Ons bou gevoelens vir mekaar baby maar onthou
Kykie ek respek die feit dat jy het klaar n ou.
Baby jy weet dat ek smaak it, en jys fine vermy
Die situasie wat ons face is otherwise vermy
Ons bou gevoelens vir mekaar baby maar onthou
Kykie ek respek die feit dat jy het klaar n ou.

[Outro]
Aaaah
Yeeaaah
Aaaaaah
Yeeeeaaaaahhhh.

IS VANIE DAL AF MEISIE!!

--------------------------------------------------------------------
Earl and Agemi is your home for Afrikaans lyric videos and Afrikaans rap songs. We upload every week so make sure you subscribe to the channel, so you don't miss out on any new content.

Subscribe to the channel at:
   / @earlandagemi  

show more

Share/Embed