Aidam John & Lil' Willy- Alles Vir Jou (Official Audio)
Aidam-John & Lil' Willy Aidam-John & Lil' Willy
55.3K subscribers
1,024,341 views
5.9K

 Published On Jul 23, 2019

Dit is een van Aidam-John & Lil' Willy se bekendste liedtjies wat praat oor die struikelblokke wat verhoudinge moet aanvat.

Alles Vir Jou lyrieke ! geskryf deur : Aidam-John & Lil' Willy
(Koor: Aidam-John)
Ek weet die lewe is nie regverdig
Maar vir jou sal ek my alles gee
Jou familie hou nie van ons nie
Maar nogsteeds wil jy my Meisie wees
Ek doen dit alles vir jou
Vir jou !
Vir jou...
Ek doen dit alles vir jou
Vir jou !
Vir jou...
Ek doen dit alles vir jou...

(Vers 1: Lil' Willy)
Ek is lief vir jou , ja dit is waar (ja dit is waar)
En idee van ons maak hulle naar (maak hulle naar)
Probeer verstaan ek is altyd daar
So al gaan jy deur donker tye gaan ek saam
Ek mis vir jou
Ek bid vir jou
Ek Bid vir jou
Ek skud vir jou
Want alles wat ek doen is vir jou ja
Ek was my hele lewe single , ek het myself gerus vir jou (uh)
My ma treat jou soos 'n huiskind
En jou pa dink ek is vuilding
Ek is hartseeer , en gefrustreerd
Goeie tye kom , wees gereed
Ma vir nou hou my styf vas
'n Bietjie stywer
Ek het geval vir jou sonder huiwer
Ek's 'n yster ma jys die yster se yster (my yster)

(Koor: Aidam-John)
Ek weet die lewe is nie regverdig
Maar vir jou sal ek my alles gee
Jou familie hou nie van ons nie
Maar nogsteeds wil jy my Meisie wees
Ek doen dit alles vir jou
Vir jou !
Vir jou...
Ek doen dit alles vir jou
Vir jou !
Vir jou...
Ek doen dit alles vir jou...

(Encore: Lil' Willy)
As jy iemand kry wie die moeite werd is
Dan gaan honderd persent gee nie 'n probleem wees nie
Want op die ou einde gaan jy dit elke dag doen
En daais die beste manier hoe jy jou eie geluk kan skep so...
Kom ons bou ons liefde met die struikelblokke wat op ons pad kom

(Koor : Aidam-John &(Lil' Willy))
Ek doen dit alles vir jou
(Ek doen dit alles) vir jou
[Ek doen dit alles vir jou]
Ek doen dit alles vir jou
(Ek doen dit alles) vir jou
[Ek doen dit alles vir jou]
Ek weet die lewe is nie regverdig (dis nie regverdig nie)
Maar vir jou sal ek my alles gee
Jou familie hou nie van ons nie (hulle hou nie van ons)
Maar nogsteeds wil jy my Meisie wees
Ek doen dit alles vir jou
Vir jou !
Vir jou...

(Outro: Lil' Willy)
(Stay Viral !)

Hier is die links vir die song !

Audiomack: https://audiomack.com/song/aidam-john...

Soundcloud:   / alles-vir-jou  

StayViral

show more

Share/Embed