‘Net nog enetjie’ | Is Cilliers Brink werkloos? | Ep. 15
Maroela Media Maroela Media
12.6K subscribers
3,570 views
117

 Published On Sep 25, 2024

ActionSA se mosie van wantroue in burgemeester Brink-stefaans dien vandeesweek in Tshwane. Gaan ActionSA nog gehang word aan die einste galg wat hulle vir die DA reggemaak het? Intussen het president Ramaphosa en Elon Musk ook gesels. Wat gebeur wanneer 'n buffel 'n robot ontmoet?

#maroelamedia
#netnogenetjie
#elonmusk
#cilliersbrink

show more

Share/Embed