Potgooi met Hannes van VanVentures | Wulfpack Podcast Ep.6
Dieter Pey Dieter Pey
5.88K subscribers
1,494 views
52

 Published On May 19, 2024

Episode 6 van die Wulfpack Potgooi, gesels ons met Hannes van VanVentures!

Ons gaan in diepte oor hoe hy in die 4x4 industry geland het, wat sy eerste 4x4 voertuig was, sy huidige Land Cruiser bou en sy nuwe VanVentures Fitment centre in Bredasdorp. Hy vertel vir ons hoe meer van homself en n paar interressante 4x4 stories.

Ek het n draai gaan maak by Hannes se 4x4 fitment centre in Bredasdorp. Dis n baie netjies shop en hulle kan met n verskeie klomp dienste help. Hull het vir Akela n goeie was gegee, die rocksliders en spieeltjies ge-raptor coat en vir Akela n undercarrage treatment gegee. As julle ooit in die dorp van Bredasdorp is, maar gerus n draai by hom.

Ons praat so bieijte Mengels in hierdie episode, so as jy nie die taal kan verstaan nie, skakel maar jou captions aan en hoop vir die beste!

VanVentures:
https://vanventuressa.co.za/
Instagram:   / vanventuressa4wd_outdoor  
Instagram:   / vanventuressa  

show more

Share/Embed