Oor-ryp vrugte - Rooi Rebel Radio
Rooi Rebel Radio Rooi Rebel Radio
20 subscribers
1 view
0

 Published On Aug 7, 2024

Hoeveel jare is ek en jy - mede dissipel in Christus - besig om vir mekaar te preek, instede daarvan om die "siek" mense na die kerk te bring wat "die dokter nodig het"?

Ons menslike kennis kan ons net so vêr bring.

Die Heilige Gees sal die wêreld oortuig van sonde en geregtigheid.

As ons die goeie nuus in iemand se keel probeer af forseer, gaan dit net n slegte smaak in hul monde los.

Party mag dalk al allergies wees vir ons boodskap.

Al praat ek die tale van mense en van engele, maar ek het nie die liefde nie, dan is ek n klinkende simbaal.

Gaan soek bostaande skrifte self.

Met liefde
Rooi Rebel

https://linktr.ee/ROOIREBEL

show more

Share/Embed