Ruan Josh - Ligte Af (Official Music Video)
Ruan Josh Ruan Josh
19.4K subscribers
257,970 views
1.7K

 Published On Premiered Jul 13, 2023

Luister na Ligte af hier:
https://orcd.co/0do9x4n

Ligte Af Music Video:
Composer: Franja du Plessis / Ruan du Plessis / J Records Publishing
© 2023 Ruan Josh Music / J Records SA
Director, DOP and Editor: Eric T Graham
Grip, Line Producer: Tehan Buys
BTS & Social media: Anja Spies @NewEraDesigns
Marketing done by The Marketing Zoo
Ruan Josh Manager and Agent: Corné Oosthuizen



Lyrics: Ligte Af (Afrikaans)

Kruip uit die gate uit, want kuier gaan ons kuier
Bring al jou mense saam as jy wil
Ek gaan nie weer 'n aand omsit in die donker nie, ek weier
Ons doen die ding by die vure
Dis al verskil

In die stad of plaas, is jy klaas of baas
As die bure vra, maak ons môre klaar
Laat die shedding kom
Ons dans al die tafels om

Met die ligte af
Vat ons hom deurnag
Lig ons glase op
Sokkie ons non-stop
Met die ligte af
Is ons almal braaf
Kom ons draai gou die volume oop
Met die ligte af

Oh oh oh oh oh met dit af

Hier is ons weer 'n keer
Jy die loskop ek die vryer
Staan bietjie nader, jy weet jy wil

Gaan ons ry of bly
Oor die dansvloer gly
Ons twee lywe saam in 'n wentelbaan
Laat die shedding kom
Ons dans al die tafels om

show more

Share/Embed