Sensako by Nampo Kaap 2023
AgriXtra AgriXtra
166 subscribers
41 views
1

 Published On Sep 14, 2023

Andries Duvenhage, Syngenta SA se bemarkingshoof vir die Wes-Kaap, gesels oor dié maatskappy se geïntegreerde besigheid wat oplossings aan die boer voorsien - van saad tot oes. Ook in die kollig, is die Sensako-aanbod van koringkultivars, en hier aan die woord is koringteler, Driecus Lesch.

show more

Share/Embed