Hoe het die Springbokke gevaar in 2024? Het hulle bereik wat hulle wou? Tyd vir ons ons Bok-rapport!
MEGAFOON SPORT! RUGBY MEGAFOON SPORT! RUGBY
11K subscribers
1,809 views
48

 Published On Oct 2, 2024

MW Welman en Jan de Koning, redakteur van Rugby365, bespreek die Springbokke onder Rassie Erasmus se vertoning tot dusver hierdie jaar. Het hulle bereik wat hulle wou? Het die nuwe aanvals- en verdedigingspatrone gewerk? Watter spelers het uigeblink, en watter het teleurgestel?

Ons gee die Springbokke 'n Bok-rapport!

Hierdie video is moontlik gemaak deur Slender Wonder Collagen Powder. Besoek hulle aanlyn winkel en gebruik die kode MEGA10 om 10% afslag op Slender Wonder produkte te kry!

Kliek hier om direk na die Slender Wonder Aanlyn Winkel toe te gaan:
https://slenderwonder.co.za/product/s...

Ondersteun Slender Wonder asseblief, hulle ondersteun ons!

Hoe het die Springbokke gevaar in 2024? Het hulle bereik wat hulle wou? Tyd vir ons ons Bok-rapport!

show more

Share/Embed