Hoërskool Oosterlig Virtuele Opening 2021
Hoërskool Oosterlig Hoërskool Oosterlig
5.92K subscribers
1,677 views
62

 Published On Premiered Feb 11, 2021

Welkom aan al ons Oosterlig leerders en ouers. 2021 se 'Saal'opening vind hierdie jaar IN JOU HUIS plaas!
Welkom aan al ons nuwe graad 8's en nuwe leerders, julle is nou deel van 'n besondere gemeenskap!
Dankie dat jy deel is van hierdie unieke geleentheid! Saam gaan ons 2021 'n besondere jaar maak!
Vir enige verdere inligting, besoek ons webblad www.hsoosterlig.co.za

show more

Share/Embed