Is dit die nuwe 'De la Rey'?
praag praag
13.9K subscribers
2,455 views
188

 Published On Oct 14, 2024

Bok van Blerk se nuwe liedjie, 'Ik ben een Afrikaander' het dalk al die potensiaal om 'n nuwe 'De la Rey' te word en 'n nuwe opwelling van Afrikaneridentiteit in te lui. Dan Roodt en Gustav Venter gesels daaroor, asook oor verwante kwessies.

Kyk die 'Ik ben een Afrikaander'-video hier:    • Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander  

Kyk die video oor die huis in Clarens hier:    • Ontwerpershuthuis   Clarens  

show more

Share/Embed