Willie en Handré in die Springbokke? Wat dink Rassie? Kan die All Blacks die een wen? Ons delf diep!
MEGAFOON SPORT! RUGBY MEGAFOON SPORT! RUGBY
11.3K subscribers
13,512 views
233

 Published On Sep 6, 2024

Dis Episode 3 van ons nuwe weeklike Uit die Boks Rugby Podcast met André Pretorius en MW Welman!

Dis sekerlik die grootste rugbywedstryd sedert die eindstryd van die Wêreldbeker, en dis weereens die twee ou aartsvyande wat slaags raak op Ellispark! Ons gesels oor die grootsheid van die geleentheid, die uitdagings van op Ellispark speel en ons bespreek presies hoe die Tony Brown manier van speel werk! André vra tereg of die Bokke sal terugval op hul ou planne as dinge nie reg loop nie.

Amper ‘n uur se lekker rugby gesels met ‘n uitsonderlike rugbybrein! Moet dit nie misloop nie!


Willie en Handré in die Springbokke? Wat dink Rassie? Kan die All Blacks die een wen? Ons delf diep!

00:00 Dis die Uit die Boks Rugby Podcast!
01:35 Is Razor onkant gevang?
04:44 Wat laasweek gebeur het
20:32 Wat om te verwag hierdie week
52:11 Ons voorspelling


Join this channel to get access to perks:
   / @megafoonsport  

show more

Share/Embed