Legkaart | "Nuwe Reise" | Official Music Video
Anrich Musiek Official Anrich Musiek Official
580 subscribers
108,882 views
2.8K

 Published On Jan 19, 2023

"Nuwe Reise" deur Legkaart
Nou beskikbaar op alle stroomdienste:

https://distrokid.com/hyperfollow/leg...

Lirieke:

Dink jy ook terug aan daai somer toe ek en jy
Op agttien jou pa se kar skaars kon ry

Met vyf vriende vol gelaai
Die deure wyd geswaai
Ons lewens was net om die draai

Vat my terug, vat my saam
Op al jou reise, waar jy gaan
Ons het gedink ons is klaar
Maar nuwe reise lê nog daar

Jare later met daai kar deur dorp gevaar
Vyf vriende ons was wys en deurmekaar
Die volume volgeswaai
Sou ons ooit kon raai
Hoe ons lewens uit sou draai

Vat my terug, vat my saam
Op al jou reise, waar jy gaan
Ons het gedink ons is klaar
Maar nuwe reise lê nog daar

Vat my terug, vat my saam
Op al jou reise, waar jy gaan
Ons het gedink ons is klaar
Maar nuwe reise lê nog daar

Dink jy ook terug aan daai somer toe ek en jy
Jou pa se kar skaars kon ry

Legkaart is Anrich Gericke & Werner Van Der Merwe

Songwriter: Anrich Christiaan Gericke
Music Video: Gerduan Kemp Photo & Film
Producer: Johnny De Ridder
Guitars: Werner Van Der Merwe
Co Producer & Mixing: Loki Rothman

show more

Share/Embed